Die volledige reeks van 9 boeke
Available in E-Book/Hardcover
R950,00
Hierdie is die volledige reeks van al 9 boeke:
- Benny die Bewer leer borrels blaas
- Henry die Seekoei leer onder water gaan
- Danny die Eend leer skop in die water
- Calvin die Krokodil leer swem op sy maag
- Willy die Walvis leer swem op sy rug
- Roger die Hasie leer spring
- Pedro die Pikkewyn leer duik
- Dixie die Hondjie leer hondjieswem
- Tommy die Tier leer water trap
Oor die Skrywer:
Jeanne-Ame Laubscher, BA (HMS), BA (HMS)(Hons), is ‘n gekwalifiseerde Sportwetenskaplike. Sy het ook kursusse in kindersielkunde en -ontwikkeling, kognitiewe gedragsterapie en neurologie voltooi. Sy is passievol om babas en kinders te leer swem. Waterbabies/Garsfontein Aquatic Centre is ‘n moderne, spesifiek ontwerpte sentrum en privaat praktyk in Garsfontein, Pretoria. Jeanne-Amé glo dat ons aan water blootgestel kan word en kan leer swem vanaf geboorte. Om jou baba/kind te leer swem is ‘n ware plesier en met ‘n liefdevolle, sagte benadering kan babas en kinders aan water bekendgestel word, wat hulle help om ‘n liefde vir water te ontwikkel wat ‘n leeftyd sal hou. Sy het ‘n passie om kinders te leer swem en het die boek, Waterbabies, geskryf, wat meer klem lê op sekere aspekte van motoriese leer, reflekse en kognitiewe ontwikkeling.
Boek Besonderhede:
– Formaat: Hardeband , eBoek
– Lengte: ‘n reeks van 9 boeke, waaruit elkeen uit 7 bladsye bestaan
Help jou kind om ‘n liefde vir swem te ontwikkel met “Leer Swem” reeks. Bestel jou kopie vandag en duik in ‘n wêreld van water avontuur!
Related products
-
Tommy die Tier leer water trap
R100,00 – R120,00Price range: R100,00 through R120,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Calvin die Krokodil leer swem op sy maag
R100,00 – R120,00Price range: R100,00 through R120,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Danny die Eend leer skop in die water
R100,00 – R120,00Price range: R100,00 through R120,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Henry die Seekoei leer onder water gaan
R100,00 – R120,00Price range: R100,00 through R120,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page







