Round Waterdropkidz NEW Improved

Willy die Walvis leer swem op sy rug

Available in E-Book/Hardcover

Price range: R100,00 through R120,00

SKU LS-05 Category Tags , ,

“Willy die Walvis leer swem op sy rug” – ‘n Verdere boek in die reeks en ‘n voortsetting van die reis om te leer swem. In hierdie boek leer Willy die kinders nog ‘n belangrike vaardigheid; hoe om op jou rug te swem. Ouers, voogde en versorgers sal gemaklik en selfversekerd wees dat die kinders gemaklik in die water is en ook bly wees dat die kinders nou goed op pad is om waterveilig te wees.

Oor die Skrywer:
Jeanne-Ame Laubscher, BA (HMS), BA (HMS)(Hons), is ‘n gekwalifiseerde Sportwetenskaplike. Sy het ook kursusse in kindersielkunde en -ontwikkeling, kognitiewe gedragsterapie en neurologie voltooi. Sy is passievol om babas en kinders te leer swem. Waterbabies/Garsfontein Aquatic Centre is ‘n moderne, spesifiek ontwerpte sentrum en privaat praktyk in Garsfontein, Pretoria. Jeanne-Amé glo dat ons aan water blootgestel kan word en kan leer swem vanaf geboorte. Om jou baba/kind te leer swem is ‘n ware plesier en met ‘n liefdevolle, sagte benadering kan babas en kinders aan water bekendgestel word, wat hulle help om ‘n liefde vir water te ontwikkel wat ‘n leeftyd sal hou. Sy het ‘n passie om kinders te leer swem en het die boek, Waterbabies, geskryf, wat meer klem lê op sekere aspekte van motoriese leer, reflekse en kognitiewe ontwikkeling.

Boek Besonderhede:

– Formaat: Hardeband , eBoek
– Lengte: ‘n reeks van 9 boeke, waaruit elkeen uit 7 bladsye bestaan

Help jou kind om ‘n liefde vir swem te ontwikkel met “Die Leer Swem” reeks. Bestel jou kopie vandag en duik in ‘n wêreld van water avontuur!

Scroll to Top