Calvin die Krokodil leer swem op sy maag
Available in E-Book/Hardcover
R100,00 – R120,00Price range: R100,00 through R120,00
“Calvin die Krokodil leer swem op sy maag” – Die vierde boek in hierdie reeks leer ons nog ‘n noodsaaklike vaardigheid wat nodig is om te verseker dat ‘n kind en die ouers meer selfversekerd is wanneer die kind in die water gaan. Hierdie boek help ‘n kind op sy of haar reis na waterveiligheid en weereens is die inhoud van so ‘n aard dat leer swem ‘n prettige aktiwiteit bly.
Oor die Skrywer:
Jeanne-Ame Laubscher, BA (HMS), BA (HMS)(Hons), is ‘n gekwalifiseerde Sportwetenskaplike. Sy het ook kursusse in kindersielkunde en -ontwikkeling, kognitiewe gedragsterapie en neurologie voltooi. Sy is passievol om babas en kinders te leer swem. Waterbabies/Garsfontein Aquatic Centre is ‘n moderne, spesifiek ontwerpte sentrum en privaat praktyk in Garsfontein, Pretoria. Jeanne-Amé glo dat ons aan water blootgestel kan word en kan leer swem vanaf geboorte. Om jou baba/kind te leer swem is ‘n ware plesier en met ‘n liefdevolle, sagte benadering kan babas en kinders aan water bekendgestel word, wat hulle help om ‘n liefde vir water te ontwikkel wat ‘n leeftyd sal hou. Sy het ‘n passie om kinders te leer swem en het die boek, Waterbabies, geskryf, wat meer klem lê op sekere aspekte van motoriese leer, reflekse en kognitiewe ontwikkeling.
Boek Besonderhede:
– Formaat: Hardeband , eBoek
– Lengte: ‘n reeks van 9 boeke, waaruit elkeen uit 7 bladsye bestaan
Help jou kind om ‘n liefde vir swem te ontwikkel met “Die Leer Swem” reeks. Bestel jou kopie vandag en duik in ‘n wêreld van water avontuur!
Related products
-
Dixie die Hondjie leer hondjieswem
R100,00 – R120,00Price range: R100,00 through R120,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Roger die Hasie leer spring
R100,00 – R120,00Price range: R100,00 through R120,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Willy die Walvis leer swem op sy rug
R100,00 – R120,00Price range: R100,00 through R120,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Henry die Seekoei leer onder water gaan
R100,00 – R120,00Price range: R100,00 through R120,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page






