Round Waterdropkidz NEW Improved

Roger die Hasie leer spring

Available in E-Book/Hardcover

Price range: R100,00 through R120,00

“Roger die Hasie leer spring” – Met al die aangeleerde vaardighede, is kinders nou meer selfversekerd om dit selfs te waag om in die water te spring.

Hierdie boek leer hierdie eenvoudige vaardigheid, maar met ‘n verskil. Deur te identifiseer met ‘n hasie wat van een plek na die volgende spring, sal die kinders die pure vreugde ervaar om in die water te spring, met die wete dat die vorige vaardighede hulle sal help.

Nie te lank nie, en die kinders sal al die nodige vaardighede hê om met selfvertroue in die swembad te spring!

Oor die Skrywer:
Jeanne-Ame Laubscher, BA (HMS), BA (HMS)(Hons), is ‘n gekwalifiseerde Sportwetenskaplike. Sy het ook kursusse in kindersielkunde en -ontwikkeling, kognitiewe gedragsterapie en neurologie voltooi. Sy is passievol om babas en kinders te leer swem. Waterbabies/Garsfontein Aquatic Centre is ‘n moderne, spesifiek ontwerpte sentrum en privaat praktyk in Garsfontein, Pretoria. Jeanne-Amé glo dat ons aan water blootgestel kan word en kan leer swem vanaf geboorte. Om jou baba/kind te leer swem is ‘n ware plesier en met ‘n liefdevolle, sagte benadering kan babas en kinders aan water bekendgestel word, wat hulle help om ‘n liefde vir water te ontwikkel wat ‘n leeftyd sal hou. Sy het ‘n passie om kinders te leer swem en het die boek, Waterbabies, geskryf, wat meer klem lê op sekere aspekte van motoriese leer, reflekse en kognitiewe ontwikkeling.

Boek Besonderhede:

– Formaat: Hardeband , eBoek
– Lengte: ‘n reeks van 9 boeke, waaruit elkeen uit 7 bladsye bestaan

Help jou kind om ‘n liefde vir swem te ontwikkel met “Die Leer Swem” reeks. Bestel jou kopie vandag en duik in ‘n wêreld van water avontuur!

Scroll to Top